CART: $0.00
Bookings for this event are currently closed.

Perth, Afrikaanse Kers Gesange 2018

Date
Location
Auditorium, building 32, Edith Cowan University, Joondalup 270 Joondalup Dr, Joondalup, W.A., 6027 Get directions

About

Fondsinsameling vir Solidariteit Helpende Hand ZA.
Daar is niks so lekker soos om Kersfees liedjies in jou eie moedertaal te kan sing nie. Kom geniet 'n onvergeetlike aand van samesang met top musiekante en sangers van Perth. Beleef die atmosfeer van Kersfees en die betekenis daarvan - 'n tyd om nie net te onvang nie, maar ook aan ander te gee.
Sat en Son, 1 & 2 Des 7-9pm

Kaartjies is $10 p/p
Boerewors rolls & verversings te koop
'Auditorium - Gebou 32, ECU Joondalup, Perth
Location


Contact Details