Pa en Seun Mannekamp 2023
Seun Vriendelike Mannekamp! Geleentheid om een keer per jaar saam te gaan kamp en die seuns te leer van man wees, sweep maak, kettie skiet, koeie melk, perd ry, stokbrood maak, boeresports, kleilat gooi, rugby kyk en meganiese bul ry. Saam sports he, saam kuier, saam bid, saam bos-kerk hou en saam groei. Die formaat is Mannekamp en jy hoef nie 'n Pa of 'n Seun saam te bring nie en alleenloper Pa's en Seun's is ook welkom - solank jy jou gedra en onthou dit gaan oor die seuns en die voorbeeld wat jy vir hulle stel.
Location
Pilton Valley Farm Share
262 Hendrie Rd, Upper Pilton QLD 4361
Contact Details