Dis Paasfees met Retief Burger - 2025

Kom deel in ‘n aand van lof en aanbidding waar Retief Burger, die bekende Afrikaanse Christelike Kunstenaar, Leeraar
en Aanbiddingsleier met musiek en woord die hart van aanbidding vier. Word geinspireer om in totale oorgawe te leef soos ons saam buig voor die Erekoning Jesus.
en Aanbiddingsleier met musiek en woord die hart van aanbidding vier. Word geinspireer om in totale oorgawe te leef soos ons saam buig voor die Erekoning Jesus.
Location
Bray Park Community Church
10 Young's Crossing Road, Joyner QLD 4500
Contact Details