Afrikaanse Kers Sang Fees 2023 (SOLD OUT)

🎄🎶 Hoor die Kersfees klokke lui.🎶🎄
Die wonderlikste tyd van die jaar kom vinnig nader, en ons maak gereed om die feesvreugde te versprei!
Warm op daai stem bande en sluit by ons aan vir 'n aand vol vreugde en nostalgiese saam sing liedjies.
🌟 Datum: Sat & Son, Desember 2 & 3
🕔 Time: 3 & 7 PM
🏠 Plek: ECU Joondalup, Building 32, Auditorium
Pryse te wen. Kersmark te geniet met geskenke en lekker kos te koop.
Kaartjies is $32 p/p - of $99 vir families van 4
- ten bate van Solidariteit Helpende Hand ZA se 'Stop Honger' projek wat 8000 behoeftige kinders voorsien met ’n bord kos elke dag en hul ‘Help Hetta' projek wat 3500 meisies uit arm omstandighede met sanitêre benodighede voorsien.
Saam maak ons 'n verskil.
Afrikaans Christmas Show - Saturday 3PM & 7PM and Sunday 7 PM
www.trybooking.com/CLILL
kersfees.info
English Christmas Show - Sunday 3 December 3 PM
https://www.trybooking.com/CLILN

Location
Auditorium, building 32, Edith Cowan University, Joondalup
270 Joondalup Dr, Joondalup W.A. 6027
Contact Details